Swak begin en sterk geëindig

Skriflesing: Rigters 11: 1 – 15 en Rigters 11: 28 – 40 Die verhaal van Jefta is die verhaal van ’n man wat met ’n agterstand gebore is. Sy gene, maar ook sy omgewing, het vir Jefta gedoem tot ’n lewe van mislukking. Ons lees net die naam van Jefta se pa. Sy pa se […]

Swak begin en sterk geëindig

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started